Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans by Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
2474 - Werkgewers en werknemers (Efesiërs 6:5-9)
2474 - Werkgewers en werknemers (Efesiërs 6:5-9)
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
More episodes
-
2474 - Werkgewers en werknemers (Efesiërs 6:5-9)Mon, 29 Apr 2024
-
2473 - Ouers en kinders (Efesiërs 6:1-4)Fri, 26 Apr 2024
-
2472 - Wees diensbaar en eerbiedig mekaar (Efesiërs 5:22-33)Thu, 25 Apr 2024
-
2471 - Wees aan mekaar onderdanig (Efesiërs 5:21)Wed, 24 Apr 2024
-
2470 - Lei dankie-sê lewes (Efesiërs 5:15-20)Tue, 23 Apr 2024
Show more episodes
5
More religion & spirituality podcasts
- Noche de Misterio
- Joel Osteen Podcast
- Iker Jiménez Confidencial
- 深度睡眠|解压|冥想|疗愈养生|艺术疗愈|白噪音|助眠音乐|轻音乐|苏阳阳频道
- หลวงพ่อจรัญ ทักขญาโณ
- Mystères & Inexpliqués - Le podcast sur les affaires paranormales
- تلاوات نادرة
- L'ofici de viure
- Unashamed with the Robertson Family
- K.H. ZAINUDDIN MZ
- الشيخ سعود الشريم
- The Ted and Austin Broer Show - MP3 Edition
More religion & spirituality international podcasts
Find your radio station