Mevrou Mevrou
21 - Mevrou brul oor die brille en die pille
21 - Mevrou brul oor die brille en die pille
Dis hier waar jy hoor waaroor ‘n Mevrou se lewe nou eintlik gaan – ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies nie. Maar dan is Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nou ook nie alledaags nie. Hulle is maal twee. Hulle is Mevrou Mevrou! Hierdie seisoen word aan jou gebring deur die Arrie Nel Apteekgroep.
More episodes
-
21 - Mevrou brul oor die brille en die pilleTue, 24 Sep 2024
-
20 - Mevrou se nuwe seisoenTue, 17 Sep 2024
-
19 - Mevrou maak haar stem dikMon, 27 May 2024
-
18 - Mevrou se blou bloed biegThu, 28 Mar 2024
-
17 - Mevrou draai die kasset terug tot by die 'perm'Mon, 04 Mar 2024
Daha fazla bölüm göster
5
Daha fazla komedi pod yayını
Daha fazla komedi uluslararası pod yayını
Radyo istasyonunuzu bulun