Bars

Mevrou Mevrou

21 - Mevrou brul oor die brille en die pille
Mevrou Mevrou
21 - Mevrou brul oor die brille en die pille
Unfavorite

Dis hier waar jy hoor waaroor ‘n Mevrou se lewe nou eintlik gaan – ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies nie. Maar dan is Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nou ook nie alledaags nie. Hulle is maal twee. Hulle is Mevrou Mevrou! Hierdie seisoen word aan jou gebring deur die Arrie Nel Apteekgroep.

Playlist

More episodes

  • Mevrou Mevrou
    21 - Mevrou brul oor die brille en die pille
    Tue, 24 Sep 2024
    Play
  • Mevrou Mevrou
    20 - Mevrou se nuwe seisoen
    Tue, 17 Sep 2024
    Play
  • Mevrou Mevrou
    19 - Mevrou maak haar stem dik
    Mon, 27 May 2024
    Play
  • Mevrou Mevrou
    18 - Mevrou se blou bloed bieg
    Thu, 28 Mar 2024
    Play
  • Mevrou Mevrou
    17 - Mevrou draai die kasset terug tot by die 'perm'
    Mon, 04 Mar 2024
    Play
Tampilkan episode lainnya
Microphone

Podcast komedi lainnya

Microphone

Podcast komedi internasional lainnya