Bars

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe by JacPod

41 - Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
41 - Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue
Unfavorite

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. In dié veel bekroonde potgooi, vertel Jacaranda FM se Gerda de Sousa die stories agter ware misdaad verhale regoor die land. Die stories se tentakels strek van die Wes-Kaap tot by die noordelikste punt van Suid-Afrika se Limpopo provinsie. Misdaad ken egter geen grense nie, en dié potgooi volg Suid-Afrikaanse misdaad verhale ook in ander dele van die wêreld. True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Sy is ook die skepper van die gewilde I Lived Through This potgooi-reeks. Nicole is die skrywer van vier ware misdaad boeke, insluitende die jongte Bare Bones: Cold Cases from True Crime South Africa (gepubliseer in Afrikaans as Klipkoud). Nicole werk ook met TV produksie maatskappye saam om te help met die navorsing en skepping van ware misdaad dokumentêre reekse. Toekennings vir True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe: * Top 10 Potgooi reekse vir 2025 op Spotify South Africa * Brons toekenning by die 2025 Bookmark Awards * Top 5 Episodes op Spotify in 2024 * Silver toekenning in die Misdaad Kategorie by die 2024 South African * Podcasters Guild Toekennings * Goue toekenning by die 2023 New Generation Awards * Brons toekenning by die 2023 Bookmark Awards * Top 5 potgooi reekse op Spotify 2022 Meer oor True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe: True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe is een van die enigste misdaad potgooi reekse wat nie net fokus op die misdaad self nie, maar spesifiek ook op die slagoffers. Van die episodes strek meer as ’n eeu terug, terwyl daar in ander geluister kan word oor ’n meer onlangse verhaal wat Suid-Afrika tot stilstand geruk het. Luister by jacarandafm.com of op Spotify en Apple Podcasts!

Playlist

More episodes

  • True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
    41 - Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue
    Tue, 05 May 2026
    Play
  • True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
    40 - Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het
    Tue, 28 Apr 2026
    Play
  • True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
    39 - André Klynsmith se aftreeplanne eindig in sy tragiese moord
    Tue, 21 Apr 2026
    Play
  • True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
    38 - Die berugte Station Strangler reeks moordenaar
    Tue, 14 Apr 2026
    Play
  • True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
    37 - Die Ponzi-slenter van Craig Warriner
    Tue, 07 Apr 2026
    Play
Show more episodes
Microphone

More podcasts

Microphone

More international podcasts