Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2518 - Om te lewe is vir my Christus, om te sterwe wins (Filippense 1:18b- 21)
2518 - Om te lewe is vir my Christus, om te sterwe wins (Filippense 1:18b- 21)
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
More episodes
-
2518 - Om te lewe is vir my Christus, om te sterwe wins (Filippense 1:18b- 21)Fri, 28 Jun 2024
-
2517 - Twee soorte motiewe (Filippense 1:15-18a)Thu, 27 Jun 2024
-
2516 - Selfs moeilike omstandighede kan die evangelie bevorder (Filippense 1:12-14)Wed, 26 Jun 2024
-
2515 - Blydskap in voorbidding (Filippense 1:9-11)Tue, 25 Jun 2024
-
2514 - Betrokke met die oog op die wederkoms (Filippense 1:6-8)Mon, 24 Jun 2024
Показати інші епізоди
5
Інші подкасти - релігія і духовність
- Noche de Misterio
- 深度睡眠|解压|冥想|疗愈养生|艺术疗愈|白噪音|助眠音乐|轻音乐|苏阳阳频道
- Joel Osteen Podcast
- Iker Jiménez Confidencial
- Mystères & Inexpliqués - Le podcast sur les affaires paranormales
- Dante Gebel Live
- 瘋女人聊天室
- 轻音乐|催眠音乐|超熟睡冥想瑜伽
- Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast
- The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
- الشيخ سعود الشريم
- El Santo Rosario
Інші міжнародні подкасти - релігія і духовність
- The Endtime Show | Endtime
- Unashamed with the Robertson Family
- Miguel Angel Cornejo
- K.H. ZAINUDDIN MZ
- 魔女とカメレオン
- Za življenje
- Světem Bible@ttb.twr.org/czech
- The Ted and Austin Broer Show - MP3 Edition
- Van Verslaving naar Vrijheid
- الشيخ عبدالله خياط
- L'ofici de viure
- หลวงปู่ปราโมทย์ ปาโมชฺโช วัดสวนสันติธรรม
Знайдіть свою радіостанцію