Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2499 - Oor die terrein van die godsdiens (Spreuke 20:1-30)
2499 - Oor die terrein van die godsdiens (Spreuke 20:1-30)
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
More episodes
-
2499 - Oor die terrein van die godsdiens (Spreuke 20:1-30)Mon, 03 Jun 2024
-
2498 - Optimistiese wysheid (Spreuke 19:1-29)Fri, 31 May 2024
-
2497 - Teenstrydige lewenstyle (Spreuke 18:1-24)Thu, 30 May 2024
-
2496 - 'n Dwaas praat gou, 'n wyse tel sy woorde (Spreuke 16:27-17:28)Wed, 29 May 2024
-
2495 - Hoogmoed lei tot ondergang (Spreuke 15:23-16:26)Tue, 28 May 2024
Visa fler avsnitt
5
Fler poddar om religion och andlighet
- Noche de Misterio
- 深度睡眠|解压|冥想|疗愈养生|艺术疗愈|白噪音|助眠音乐|轻音乐|苏阳阳频道
- Joel Osteen Podcast
- Mystères & Inexpliqués - Le podcast sur les affaires paranormales
- Iker Jiménez Confidencial
- Dante Gebel Live
- Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast
- L'ofici de viure
- The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
- オカルト捜査官のFOIラジオ
- The Ted and Austin Broer Show - MP3 Edition
- 轻音乐|催眠音乐|超熟睡冥想瑜伽
Fler poddar om religion och andlighet
Hitta din radiostation