Bars

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

2516 - Selfs moeilike omstandighede kan die evangelie bevorder (Filippense 1:12-14)
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2516 - Selfs moeilike omstandighede kan die evangelie bevorder (Filippense 1:12-14)
Unfavorite

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Playlist

More episodes

  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2516 - Selfs moeilike omstandighede kan die evangelie bevorder (Filippense 1:12-14)
    Wed, 26 Jun 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2515 - Blydskap in voorbidding (Filippense 1:9-11)
    Tue, 25 Jun 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2514 - Betrokke met die oog op die wederkoms (Filippense 1:6-8)
    Mon, 24 Jun 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2513 - Blydskap oor betrokkenheid (Filippense 1:3-5)
    Fri, 21 Jun 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2512 - Briefaanhef; Geniet genade en vrede (Filippense 1:1-2)
    Thu, 20 Jun 2024
    Play
Näytä lisää jaksoja
Microphone

Lisää uskonto ja hengellisyys-podcasteja

Microphone

Lisää uskonto ja hengellisyys kansainvälisiä podcasteja