Bars

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

2492 - Maak erns met die Here se woorde (Spreuke 13:1-20)
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2492 - Maak erns met die Here se woorde (Spreuke 13:1-20)
Unfavorite

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Playlist

Weitere Folgen

  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2492 - Maak erns met die Here se woorde (Spreuke 13:1-20)
    Thu, 23 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2491 - Spreuke oor "praat" (woorde) (Spreuke 12:1-28)
    Wed, 22 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2490 - Hoe lewe jy? (Spreuke 11:1-31)
    Tue, 21 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2489 - Wysheid en dwaasheid; Salomo se spreuke begin (Spreuke 9:1-10:32)
    Mon, 20 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2488 - Die wysheid as leermeesteres (Spreuke 8:1-36)
    Fri, 17 May 2024
    Play
Weitere Folgen anzeigen
Microphone

Weitere religion und spiritualität-Podcasts

Microphone

Weitere internationale religion und spiritualität-Podcasts